About us

This Platform:

Impacting Life is a space where you can find different disciplines of life changing input /

Hierdie webblad is daarop ingestel om op verskillende maniere te help. Of jy opsoek is na antwoorde vir jou eie verstaan van die lewe, of perspektief wil kry hoe om met HOOP te lewe, of jy wil sommer net gestimuleer word om nuut te dink oor dinge, of jy wil ‘n verskil maak t.o.v. die verbetering van die omgewing en of jy sommer net wil kom afskakel vir ‘n paar dae … Ons kan jou help

Here you can find info about