Recommended study info

Skrywers en/of Denkers oor die Lewe / Authors and/or Teachers of life

Vir die afgelope 40 jaar is die ontwikkeling van mense se potensiaal vir my ’n prioriteit. Sedert 2004 het ek my meer op die besigheid sektor toegelê. Meeste mense onder-presteer, nie omdat hulle nie beter kan doen nie, maar omdat hulle nie weet wat om te doen om die potensiaal tot hulle beskikking te ontgin nie. Sedert 2014 het ek dieper begin delf om te kyk hoe hierdie behoefte aangespreek kan word. Die navorsing het my via die quantum fisika by die potensiaal van die brein en die mens se vermoë om te gebruik wat tot ons beskikking is, uitgebring.

Die volgende klompie name is kenners van sekere aspekte van persoonlike ontwikkeling. Meeste van hulle is sprekers(teachers) en/of  skrywers van boeke oor die onderwerp. Die lys is glad nie in enige orde van belangrikheid of enigsins volledig nie. Dis ’n seleksie van die inligting wat op hierdie terrein vir my die meeste beteken het.

  1. Pieter van Jaarsveld – ”Die Hart van ’n Wenner”
  2. Wayne Dyer – “Wishes Fulfilled”
  3. Louise L Hay
  4. Caroline Leaf – ”Switch on your Brain”
  5. Tony Robbins – “Re-Awaken the Gaint Within”
  6. Hal Elrod – Miracle Morning
  7. Robbin Banks
  8. John Kehoe – ”Mind Power”
  9. Jim Cathcart
  10. Jim Rohn
  11. Robin Sharma – “Four Hour Workweek”
  12. Lynne McTaggart – “The Field”
  13. James Allen – “As a Man Thinketh”
  14. Norman Vincent Peale – “The Power of Positive Thinking”
  15. Napolean Hill – ”Think and Grow Rich”
  16. Joseph Murphy – ”The Power of the Subconscious Mind”
  17. Dr George Winslow Plumber’s
  18. Simon Sinek – Start with Why, Leaders eat last
  19. Earl Nightingale
  20. Dr Jill Bolte Taylor – My Stroke of Insight
  21. Jeremy Bennett
  22. Robert Cialdini – ”Influence”
  23. Robert Greene – ”Mastery”
  24. Josh Waitzkin – ”The art of Learning”
  25. Malcolm Gladwell – ”Outliers”
  26. Dr M K Strydom
  27. Carrie Green – Ted talk. Programming your mind for Success. Woman Entrepreneural site
  28. Jack Canfield – “The Success Principles”
  29. Bob Proctor
  30. Deepak Chopra
  31. Bruce Lipton
  32. dr Alan Watkins
  33. Dani Johnson – ”First Steps to Wealth”
  34. Peter Sage
  35. Gideon Joubert – “Die Groot Gedagte”
  36. Dr Christiane Northrup – “Goddesses Never Age”
  37. Gary Craig (founder of EFT)
  38. Nick Ortner (Tapping Solution)
  39. JT Foxx – “Business Lessons”
  40. Joe Vitale
  41. Richard Gordon – “Quantum Touch 2.0”
  42. Joe Dispenza – “You are the Placebo”
  43. Emily Fletcher

Die name van boeke wat tussen aanhalingstekens is, is wat ek self deurgewerk het. Verder is daar van hierdie persone talle videos beskikbaar, wat baie waardevol is om te kyk. 

Soos in alle gevalle moet jy uitsif wat vir jou van waarde is en die res laat vir later of heeltemal uitlaat.

Sou jy belangstel kan ek met jou deel wat in my sifproses oorgebly het. Hoe om te Lewe met Impak?  https://youtu.be/kjgz8Z-eI0w  en die Belangrike plek en verstaan van Meditasie https://youtu.be/nxjufBbO8W4

Groete 

Willem Badenhorst