Videos (YouTube links) Jy kan ook in YouTube by enige van die videos kies om te “Subscribe” dan kan jy sommer daar na heelwat verskillende videos wat ek al gemaak het kyk. Jy is ook welkom om die Skakels/”Links” aan te stuur vir iemand wat die inligting dalk nodig het.
Besigheid:
Lewe met Impak reeks:
- Lewe met Impak 1 (Bekendstelling)
- Lewe met Impak 2 (Jou Ware ID)
- Lewe met Impak 3 (Hoe die onderbewuste werk):
- Lewe met Impak 4 (Hoe bepaal ek Beperkende Oortuigings)
- Lewe met Impak 5 (Hoe verander ek Beperkende Oortuigings)
Meditasie Inligting:
- Meditasie is ‘n baie kragtige instrument om te gebruik
- Meditasie is nie om jouself leeg te maak nie, dit is eerder ‘n stilmaak proses.
- Meditasie is ‘n belangrike stuk gereedskap om ons te help ons potensiaal ontgin.
- Dit het my hele verstaan van die lewe sowel as van Gebed verander
Meditasie begeleidings:
- Meditasie begeleiding om Jou God-dimensie te Beleef
- Meditasie begeleiding vir die Opspoor van Beperkende Oortuigings
- Meditasie begeleiding om ’n Beperkende Oortuiging te Verwyder
- Meditasie begeleiding om jou Fokus te verbeter
- Meditasie begeleiding vir Ontspanning en Genesing
- Meditasie begeleiding vir Genesing van Spesifieke area
- Meditasie begeleiding om jou Gemeenskap te seën (met inleiding)
- Meditasie begeleiding om jou Gemeenskap te seën (sonder inleiding)
- Meditasie begeleiding om Stres en Bekommernisse te hanteer
- Meditasie begeleiding om Korrekte Selfbeeld te bevorder
- Meditasie begeleiding om Verhoudinge te bestuur
- Meditasie begeleiding om die Regte Verhoudings te kweek.
- Meditasie begeleiding om jou Droom te Leef
- Meditasie begeleiding om te Ontspan
- Meditasie begeleiding vir die Ontwikkeling van ’n Oorvloed Mentaliteit
- Meditasie Begeleiding om beter te Slaap & Genesing van jou liggaam te fasiliteer
- Meditasie begeleiding om jou algemene lewenskwaliteit te verbeter. Beter funksionering in werksituasies, ens
- Meditasie begeleiding om van eensaamheid en Depressie ontslae te raak
- Meditasie begeleiding om vrees te hanteer
- Jy is nie ’n slaaf van jou gedagtes nie
- Nog Meditasie Begeleidings
