Videos

Videos (YouTube links) Jy kan ook in YouTube by enige van die videos kies om te “Subscribe” dan kan jy sommer daar na heelwat verskillende videos wat ek al gemaak het kyk. Jy is ook welkom om die Skakels/”Links” aan te stuur vir iemand wat die inligting dalk nodig het.

Besigheid:

  1. Om Produktiwiteit te verbeter
  2. Waarom Life Coaching / Lewens Afrigting?

Lewe met Impak reeks:

  1. Lewe met Impak 1 (Bekendstelling)
  2. Lewe met Impak 2 (Jou Ware ID)
  3. Lewe met Impak 3 (Hoe die onderbewuste werk):
  4. Lewe met Impak 4 (Hoe bepaal ek Beperkende Oortuigings)
  5. Lewe met Impak 5 (Hoe verander ek Beperkende Oortuigings)

Meditasie Inligting:

  1. Meditasie is ‘n baie kragtige instrument om te gebruik
  2. Meditasie is nie om jouself leeg te maak nie, dit is eerder ‘n stilmaak proses.
  3. Meditasie is ‘n belangrike stuk gereedskap om ons te help ons potensiaal ontgin.
  4. Dit het my hele verstaan van die lewe sowel as van Gebed verander 

Meditasie begeleidings:

  1. Meditasie begeleiding om Jou God-dimensie te Beleef
  2. Meditasie begeleiding vir die Opspoor van Beperkende Oortuigings
  3. Meditasie begeleiding om ’n Beperkende Oortuiging te Verwyder
  4. Meditasie begeleiding om jou Fokus te verbeter
  5. Meditasie begeleiding vir Ontspanning en Genesing 
  6. Meditasie begeleiding vir Genesing van Spesifieke area
  7. Meditasie begeleiding om jou Gemeenskap te seën (met inleiding)
  8. Meditasie begeleiding om jou Gemeenskap te seën (sonder inleiding) 
  9. Meditasie begeleiding om Stres en Bekommernisse te hanteer
  10. Meditasie begeleiding om Korrekte Selfbeeld te bevorder 
  11. Meditasie begeleiding om Verhoudinge te bestuur 
  12. Meditasie begeleiding om die Regte Verhoudings te kweek.  
  13. Meditasie begeleiding om jou Droom te Leef 
  14. Meditasie begeleiding om te Ontspan  
  15. Meditasie begeleiding vir die Ontwikkeling van ’n Oorvloed Mentaliteit
  16. Meditasie Begeleiding om beter te Slaap & Genesing van jou liggaam te fasiliteer  
  17. Meditasie begeleiding om jou algemene lewenskwaliteit te verbeter. Beter funksionering in werksituasies, ens
  18. Meditasie begeleiding om van eensaamheid en Depressie ontslae te raak
  19. Meditasie begeleiding om vrees te hanteer 
  20. Jy is nie ’n slaaf van jou gedagtes nie
  21. Nog Meditasie Begeleidings

Algemene kort inligting videos: